• Mnr.  Carel en Me. Marietjie Van Der Merwe kan nie ophou praat oor die goeie diens van the Batter Boys nie. “Ons wil ‘n groot dankie rig aan Rita en Melanie van Batter Boys vir die reuse-aandeel in ons dogter se troue. Rita het absoluut alles in haar vermoe gedoen om die dag so spesiaal moontlik te maak en het geen moeite ontsien nie. Alles is met ‘n groot glimlag en gerusstelling gedoen. Melanie se blomme in die kapel en onthaalvertrek was pragtig. Dit was werklik ‘n plesier om met sulke uiters professionele mense te kon werk.”

    Carel en Marietjie Van Der MerweBeeld 18 July 2011
  • The best venue in Gauteng I would just like to thank Rita @Batter Boys  and her team for giving me the dream wedding every girl dreams of. They really made it the most wonderful wedding ever. Melanie did the most wonderful task with the flower arrangements. Thank you very much and may God bless your business greatly!

    Marinda
  • Het seker gedink ek het vergeet van julle maar van jou Rita, Melanie en julle span daar by Batterboys sal ek nooit vergeet nie!!! Ek weet nou dat daar so dink soos engele op aarde en julle naam is Rita en Melanie! Die hoeveeldheid tyd, moeite en liefde sal ek nooit aan hulle kan terug gee nie. Ek het met n budget na hulle gekom en julle het vir my die mooiste troue gegee, "memories" wat ek nooit sal vergeet nie. Vanaf die eerste keer wat ek julle ontmoet het tot die oomblik wat ek daar weggeloop het as Mev McCree het julle my hanteer soos julle eie uniek is en nie snaaks nie bv my "rock theme" troue. Die aandag aan detail bv die blinkers op my blomm. Die ekstra myl wat julle gegaan het met my ruikers en die kos, goed wat ek julle nie gevra het nie het van julle vanself gedoen, dit was "Awesome" Ek wil net vir jou Rita en Melanie baie dankie se vir die mense wat julle is, die here julle sorg vir mense soos ek en vir die wonderwerke wat julle verrig vir mense soos ek! Julle is awesome mense en ek hoop  meer mense kan julle ervaar soos ek julle ervaar het want dan sal hulle soos ek voel ...... soos n rockstar

    Andrew and Sanet McCree
  • Dear Leanne and Rita All I can say is WOW WOW WOW! many thanks for making the dinner so special. You guys are amazing. The decor, the food and everything in between was magnificent.. please convey our sincere thanks to all your staff for all their hard work.

    Kenneth CheckleyHigh school principal - Woodhill College
  • HI Rita/Yolanda Thank you once again for the assistance at such short notice is it really appreciated. Everyone really enjoyed the food and the manager has sent a note of thanks to the chef and advised that the food was excellent they even wanted more when it was finished. Kindest regards

    BerniceNedbank
  • Ek wil maak net baie dankie vir jou moeite en vriendelikheid met gister se funksie. Die terugvoering vanaf die mense met wie ek gepraat het, was dat die plek baie mooi is en dat die kos uit die boonste rakke was. Almal het sommer voorgestel dat ons weer daar moet vergader in die toekoms. Die meeste van die mense het laat blyk dat hulle glad nie van Batter boys geweet het nie, so moontlik het julle ook nou vir die toekoms nog n paar ekstra klante by gekry. Ek wil net graag uitvind of ons die bottels wyn wat nie gebruik is gisteraand kan aftrek van die faktuur wat getuur is. Ananias het 9 toe bottels wyn teruggegee. Ek hoor graag van jou sodat ons die rekening nou ten volle kan vereffen. Luiste - Groete

    Corrie Pretorius Adjunk Stasiebestuurde Administrasie en Finansies
  • Yolanda, net om namens bestuur baie dankie te se vir n onvergeetlike aand vrydag. Die saal was beautiful, kos uit die boonste rakke - EN GENOEG - en DJ uitstekend! kannie onthou wanner ek die ouens so sien dans het met eindjaar funksie nie! Sal jy asb aan almal betrokke se baie dankie. Die dame wat die decor gedoen het veral - kannie haar naam onthou - se asb vir haar dit was voorwaar baie baie mooi. ons sal beslis weer van julle dienste gebruik maak. Groetnis, Leon v Rensburg - matrone

    Leone Jansen van Rensburg Zuid Afrikaans Hospitaal
  • As you guys already know, you are the best!

    Michael KirkcaldyKirkcaldy Pereira
  • Hellllllooooo almal van die wonderlike venue!!! Ons het die lekkerste dag ooit gehad, alles was perfek en amazing. Tannie rita en Yolanda al die beplanning het so mooi bymekaar gekom! Dankie vir alles, die kos was ONGELOOFLIK ( lekkerste pampoen koekies ooit!!! ) Se asb namens ons dankie aan al die mensies wat deel was met die maak daarvan. Tannie Wonda en Oom Ben!!! Die kamers en die vriendlikheid en met hoe awesome julle met ons was al was

    Clevenel
  • Middag Rita, Rita, ek wil vir jou en jou span by Batter boys  net baie dankie se vir n heerlike troue, en dat dit sonder enige haakplekke verloop het. die gaste kon nie uitgepraat raak oor die heerlike kos wat julle voorgesit het nie. Melanie, die blomme was pragtig, dit het al ons verwagtinge oortref! Jy mag maar! Die gaste wat oornag het by die hotel praat ook met lof oor die netheid en professionaliteit. Die ontbyt was ook puik! In n neutedop, dankie vir almal van julle by Batter boys dat julle die dag perfek gemaak het, ons waardeer dit opreg!

    Cornelia
  • Hi Rita, Prof Gugushe was baie impressed met julle voorbereiding en kos se standard ( en ook julle mense se vriendelikheid ) Judy gaan jou nou skakel vir hulle akkreditasie van Fakulteit Tandheelkunde

    Erica Ehlers
  • Ms Rita, Thank you very much for the arrangements on Saturday, All was in order. You guys rock, i was treated like a king in your premises. Your food and decor was exceptionally perfect. everybody went twice to eat, we also had supper and some guess took food home. Your Pumpin, and Malva puttin ohhhh was delicious, and the meat was very nice. I didn't know how to thank you, everything perfectly arranged. People can't stop talking about your venue. Please pass my sincere thanks to my angel Emmie and Ananias the men of the moment, a humble men who is there all the time, I called him "trouble shooter" Batter boys rock. Thank you

    Peter Moloi
  • To Dear Leanne and all the staff at Batter boys On Saturday the 22nd August we had a function at our home to celebrate a special birthday and Batter boys did the catering for us. It was magical for everyone who attended! Thank you to each of the staff members who were at our home, and to all those behind the scenes, for everything that you each did, to make the party such a wonderful and happy occasion. Everyone who attended was most complimentary about the attractive table settings, the quality and tastiness of the meal and the wonderful way in which the team attended to us. Words are inadequate to express how grateful we are, so all that we can say is THANK YOU ALL. Finally, we wish you all the best for the future and may you be richly blessed. we hope to see you again soon

    Heather and Neil Scott
  • To Whom it may concern Donation to Pretoria school on behalf of all learners, staff and parents of Pretoria School, a very warm and most sincere thank you for donating soup for our Department. It is because of the empathy and generosity of people like you, that we are able to continue providing this much needed service to our disabled learners.

    Pretoria school
  • Baie dankie vir u bydrae vir Magaliesskool se skoolverlatersfunksie. Dankie dat ons die geleentheid so spesiaal en besonders vir die leerders kon maak. Dit word opreg waardeer en sal lank onthou word. Die suksesvolle aand is aan elkeen wat 'n bydrae gelewer het, te danke. Thank you that we could make the evening so particularly special for the learners. They appreciated it very much and it will be remembered for a long time. The successful evening couldn't be done without your contribution. "Moet nooit glo dat 'n paar individue wat omgee, nie die wereld kan verander nie, Want inderdaad is dit al wie wel het!" Magaret Mead "Never believe that a few caring people can't change the world. For indeed, that's all who ever have!" Magaret Mead.

    Magalies Spesiale skool